![]() | |
| HOME : OUR MEMBERS : SCALE 2011 : GALLERY : CONTACT US | |
![]() |
![]() Arenholdt, chairman of the club. Lots of planes in the box, flies a tatty looking" frantic antic' from the days of the rundipest. Fanie, vice chairman. Have seen him at the field with some small foam jets, sometimes with a bit bigger plane, but the workings of a servo has him stumped. Maar as daar 'n kans is om Sam te laat val is daar altyd tyd. Dennis, treasurer. Growing a beard, we think he wants to play Father Christmas at the end of the year, but is seen straining a model through a fence. Riaan, sekretaris. Niemand het geweet dat hy 'n lid van die hells Angels is. So 'n klomp motorfietse op die stoep en vliegtuie in die box bokant die TV sodat hy elke aand 7de Laan en die prente op die box ook kyk. Ray, extra member. Thinks building planes for other people is fun, but cant get his own cessna to fly, disgrace to the club, most proberly demoted to sweep runways on the weekend. Hekkie, As hy sy klein boekie by die huis vergeet, kan hy nie vlieg nie. Al die "settings" volts, amps EN prop sizes is op verskillend bladsye aangeteken, Mr Information. Gideon, Big planes his stuff, but likes travelling between towns to pick up wing tubes and stuff, Die groot porter is die begin van die groot vloot, extra vlieg baie vinniger sonder 'n conopy, maar die keer het die motor heeltyd geloop. John en Andre, die team , saam gaan saam crash nou en dan maar dis nie die oudste van die team wat dit doen. Daar is meer vliegtuie wegesteek in die hanger, Andre se hy gaan hulle uitsort. Dirk Hoekstra, Robertson gee hom geen tyd om sy "skills" te wys nie. Moenie worry nie by ons veld kan jy alytd "tune" op jou engine. Dirk van Niekerk en seun, Lank laas gesien op die veld weet nie of hy nog vliegtuie het. Eddie, "n oue lid van die klub het nou besluit om weer te begin vlieg ,Hy se altyd "staan stil broek, dis net die baas wat bewe". Jaco, Die oorsee se lid, hy kom elke nou en dan huis toe en vlieg die "covering" van sy vliegtuig af, het nie tyd om te bou,maar hou van skype. Jan-Hendrik, helicopter se moses, en dan elke nou en dan sien ons hom op die vekld met "n outydse fun fly omdat hy nie van sy "kouger" kon regmaak. Janu, extra is sy baas, al lek die tenk 'n bietjie ons moet dit regmaak op die veld, vampire is in sy hel in , nou vlieg hy weer trainer. Pietertjie, Hy is solo en hy oefen sy 'landings' op simulator, dit kan ons sien. Pieter, laas gesien met 'n vliegmasjien, nou wag ons vir die volgende een. |